Ontdek hoe om jou hormone op ’n veilige en natuurlike manier te bestuur tydens hierdie waardevolle werkswinkel aangebied deur Dr. Stefan Schoeman. Die sessie is perfek vir vroue, tieners, mans en menopousale deelnemers wat beter wil verstaan hoe hormonale gesondheid hul welstand beïnvloed.
Die werkswinkel dek onder andere: ✨ Simptome van hormoonwanbalans ✨ Algemene foute en wanpersepsies oor hormoontoetse ✨ Hernuwing en bestuur van hormonale gesondheid ✨ Hoe hormone funksioneer ✨ Bybelse oorsprong van gesondheid ✨ Invertiliteit
📅 Datum: 7 Februarie 2025 📍 Plek: Marula Oase, Warmbad 🕒 Tyd: 14:00 – 17:00 💰 Koste: R150 per persoon